For the
hopeless romantic

Timeless photographs & romantic wedding films that tell a story – your story! 

love, always

In the union of two souls, we find life’s greatest adventure –    a journey hand in hand, guided by love’s gentle embrace.

Your story is meant to be an adventure & we are here to capture the beginning of this new chapter in your life.

Bushveld Wedding Photo

Love Note

Our clients trust us with their time, money and energy.

We strive to give them the experience they deserve!

Heinrich & Ivone | 4 March 2023

Christelle WOW!!! Vrek hoe is dit al so vinnig klaar?? Julle is absoluut amazing!!!!! Dis stunning!!!! Wow wow wow!!!’

Baie baie baie baie baie duisends dankies!!! Julle was sooo awesome van die begin af!!! Dankie vir alles!!! Dankie vir ons mooiste fotos en dat dit al sooooo vinnig klaar is!!

more Love notes

A few kind words from our dearest clients.

Thomas & Jess

10 August 2023

Hi Christelle! Vreeslik en bitterlik baie dankie vir jou amazing photography skills en editing ook! Dankie dat julle beste dag van ons lewe gecapture het en elke detail gekry het! Dit het my terug gevat na ons troudag en sommer weer van vooraf emosioneel geraak. Dankie vir die uitstekende diens en julle twee is rerig amazing mense! Dankie weereens

Morné & Johané

30 April 2022

Christelle, só baie dankie aan jou en Gerhard wat ons spesiale dag só ongelooflik mooi vasgevang het Dankie vir julle vriendelikheid, professionaliteit en gemak waarmee julle ons afgeneem het. Julle talente is ongelooflik & ons kon nie vir beter vra nie Ons kan nie ophou kyk na die foto's nie

Henning & Carla

10 June 2022

Liewe Christelle en Gerhard Baie baie dankie vir julle ongelooflike werk met ons trou fotos. Ons kon nou ons hele spesiale dag herleef agv julle twee 0? dis wonderlik! JULLE IS AMAZING. #bestinthebusiness So baie baie dankie. Ek sal sommer weer trou net om julle weer te kan gebruik vir die fotos. Ek kom nie oor hoe stunning dit is nie!!!

Kobus & Mintie-Louise

26 November 2022

Hallo Christelle, die die fotos is asemrowend baie baie dankie vir al julle moeite en dat julle die dag so mooi kon vasvang, ek het sommer weer n traan gepik toe ek dit kyk, dit is so kosbaar en spesiaal!!

Copyright © 2024. All rights reserved.